«

»

Print this Post

Eerste Kalf Verse

Towton Bonsmaras - Eerste Kalf VerseDie verse is in November 2014 vir die eerste keer gepaar.

Die laaste drie maande van dragtigheid (Junie, Julie en Augustus) loop hulle op droë grasveld met net ‘n sout en fosfaat lek aanvulling.

Dit is bydraend tot die gemaklikke kalf proses.(Natuurlik tesame met die bul se geboorte gewig en bouvorm).

Deur die droë toestande wat tans heers , het hulle ‘n baie goeie kondisie.

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/eerste-kalf-verse/