Resultate Vir: Dekseisoen

Bul CSW 08-18

Hoewel die bul se horings gebrand was , teel hy omenby 40% poena nageslag. Hy was by verse gebruik , is donker rooi met uitstekende bespiering . Hy is dan ook ‘n seun van die bekende poena bul CSW 05-24

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/csw-08-18/

Bul CSW 11-65

Die bul het die seisoen ‘n belangrike rol gehad om te vervul. Hy was op die bank en indien ons ‘n impakspeler sou benodig, was hy gereed.

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/csw-11-65/

Bladsy 4 van 41234