Resultate Vir: Dekseisoen

Bul CSW 10-155

Die uitsonderlikke bul , het ons geteël uit BG 07-60 en ‘n dogter van BG 96-125. Met ‘n geboorte massa van slegs 32kg, is die ideale prentjie bul op ons poena verse gebruik.

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/csw-10-155/

Bul BBM 08-30

Die ligrooi bul het ons by Kobus Poggenpoel en seuns gekoop. Hy het by ons eerste kalf koeie geloop, het baie bespiering, mooi skof en goeie kloue wat perfek in die Kalahari werk. Sy manlikheid spreek van self.

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/bbm-08-30/

Bul MMJ 08-86

2013 Winter Dekseisoen: Die baie bekende bul het ons op die nageslag van CSW 01-14 en BG 96-125 gebruik. MMJ 08-86 se bulletjies en verse, was blykbaar uitstaande op Ian en Jan Louwrens se uitverkoping. Die bul behoort aan Hansie Steyn van Ventersdorp en is deel van ‘n twee jaar ruil ooreenkoms met hom.

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/mmj-08-86/

Bul CSW 10-12

Die bul is vanjaar die eerste keer gebruik. (Hoe sê Heyneke Meyer – Ervaring en jeug moet kombineer). Hy is ‘n medium raam  rooi bul, wat ons uit LAR 00-84 geteel het.

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/csw-10-12/

Bladsy 3 van 41234