Resultate Vir: Dekseisoen

BBM 07-55

Hier is foto’s van verse wat ons tans met BBM 07-55 insimineer is. Ons is baie opgewonde en kan nie wag dat die kalwers begin aankom nie. Kyk na die bul se voorkoms en die bou vorms van die verse. Kan nie wag nie… . . . . . .

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/bbm-07-55/

Bul CSW 11-14

Ons het CSW 11-14 in die dekseisoen begin gebruik nadat een van ons teëlbulle sy poot beseer het. Weens sy vol vleis bouvorm en dat sy ma ‘n dogter is van LEL H87, het ons nie gehuiwer om hom te gebruik nie. Gaan kyk gerus op ons foto blad na nog foto’s van die bul …

Continue reading »

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/bul-csw-11-14/

Bul BBM 07-55

Ons het ‘n saadaandeel in die bul gekoop, weens sy uitstekende bouvorm en blubsyfers. Toe Frans vd Berg die bul ge-evalueer het, vir vertoning by NAMPO 2013, het hy gesê dit is een van die beter bulle, wat hy nog in die ras gesien het. As dit gereën het, beplan ons om so gou as …

Continue reading »

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/bul-bbm-07-55/

Bul CSW 09-137

Die bul is ‘n volvleis poena en ‘n seun van die bekende poena bul CSW 05-25. Sy ma is een van ons top poena koeie CSW 04-29. Hy staan bekend as die brand oor bul, want in 2010 se groot veldbrand het dele van sy ore gebrand. Sy kalwers by verse is al op die …

Continue reading »

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/csw-09-137/

Bladsy 2 van 41234