Resultate Vir: Dekseisoen

Pa, Ma en Seun

Hierdie is vir ons sommer net ‘n mooi foto van ‘n gelukkige famielie in baie droë toestande. Die bul (csw 11-65) is vol vleis. Die koei het ook genoeg vleis, met ‘n mooi wigvorm, uier en spene. Die poena kalf se agterkwart is besig om mooi te ontwikkel en lyk na ‘n gelukkige bees.

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/pa-ma-en-seun/

Bulle wat tans by ons verse loop

CSW 12-199 CSW 12-199  loop vir die eerste keer by ons verse . Hy het goeie teelwaardes,  kloue en op ‘n jong ouderdom begin hy al ‘n mooi skof wys. Hy vervang sy Pa en dit sê vir ons baie van die bul .Ons het ook groot verwagtinge dat hy nog ‘n groot bydrae in …

Continue reading »

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/bulle-wat-tans-ons-verse-loop/

Bulle wat tans by ons koeie loop

CSW 11-65 CSW 11-65 is ‘n bul wat ons baie hoog aanslaan Manlike kop , gespierde lyf en uitstekende kloue som hom goed op. Hy het los horingtjies(scurs) en ons het vir hom onverwante top poena koeie uitgesoek. CSW 10-12 CSW 10-12 is ‘n baie korrekte bul ,so lank soos ‘n trein en vol bevleising. …

Continue reading »

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/bulle-wat-tans-ons-koeie-loop/

Eerste Kalf Verse

Die verse is in November 2014 vir die eerste keer gepaar. Die laaste drie maande van dragtigheid (Junie, Julie en Augustus) loop hulle op droë grasveld met net ‘n sout en fosfaat lek aanvulling. Dit is bydraend tot die gemaklikke kalf proses.(Natuurlik tesame met die bul se geboorte gewig en bouvorm). Deur die droë toestande …

Continue reading »

Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/eerste-kalf-verse/

Bladsy 1 van 41234