Na 37 jaar van stoetteling het ek aan die einde van my telingspad gekom. Ons bied op 18 April 2018 35 stoetbulle en ons 100 beste stoetkoeie aan. Vir meer besonderhede besoek gerus ons veilingsblad.
Resultate Vir: Artikels
Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/2018-veiling/
Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/die-rooi-ras-maart-2017/
Bonsmara Stigter
Bonsmara is die enigste ras ter wêreld wat deur ‘n goed gedokumenteerde kruisteelprogram ontwikkel is. Prof J.C. Bonsma (1909 – 1992) Terwyl hy as navorsingsbeampte by die Departement van Landbou se Mara-navorsingstasie naby Musina in Limpopo gewerk het, het Prof Jan Cornelis Bonsma verskeie deurbrake op die gebied van aanpassingsfisiologie en eksperimentelekruisteelt gemaak wat uiteindelik …
Permanent link to this article: http://towtonbonsmara.co.za/afr/bonsmara-stigter/